14 Augustus 2022
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord deur Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die WAT. Van die vrae wat bespreek word is die herkoms van die woord uiteraard en die uitdrukking “lepel in die dak steek”. En, is die Guptas “aan die man gebring” of “aan die kaak gestel”?