![]() |
Foto links: Stonehage Charitable Trust van Londen het onlangs 'n verdere R150 000 aan die WAT geskenk vir die druk van die eerste S-deel van die WAT. Op die foto verskyn Koos Rosssouw van Stonehage, Erna Meaker (voors van die WAT Trust) en Willem Botha (hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT). Foto regs: Oudregter Albie Sachs is 'n groot vriend van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal en het onlangs vir die tweede keer besoek afgelê by die WAT op Stellenbosch. Sachs het die werk aan die WAT vergelyk met die bou van 'n Gotiese katedraal: die uiteinde is iets magistraals. Hy het daarop aangedring dat die letter S op die WAT-banier aangebring word vir die foto hierbo omdat hy verheug is dat die WAT reeds so ver gevorder het. Hy het beklemtoon dat Afrikaans 'n rol te speel het in die opheffing van die ander Afrikatale tot die hoër funksies en het die WAT geloof vir die werk wat hulle in hierdie verband doen deur onder andere die opleiding van woordeboekmakers vir die Afrikatale. Op die foto verskyn hy saam met dr. Willem Botha, Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT. |
![]() |
WAT XIII is tydens 'n spoggeleentheid op 31 Julie 2009 bekendgestel. |
![]() |
Die WAT is afhanklik van
die ondersteuning van sy donateurs en 'n donateursbord is in 2008 ingewy
met die name van die Anker-donateurs. Die Anker-donateurs van die WAT
is tans |
![]() |
![]() |
|||||
![]() |
||||||
|
||||||
![]() |
||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
Geskiedenis is onlangs by die WAT gemaak tot vrouens as voorsitters van beide die Direksie en die WAT Trust verkies is. Prof. Magda Fourie is die nuwe voorsitter van die Direksie en mev. Erna Meaker van die WAT Trust. |
|
|
||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||
Sedert 2000 bestaan daar woordeboekeenhede vir elkeen van die amptelike landstale. Die eenhede kom twee maal per jaar bymekaar om sake van gemeenskaplike belang te bespreek. |
|
|