Die Elektroniese WAT op internet en selfoon



Elektroniese WAT op selfoon



Die ganse WAT het pas op 'n selfoon beskikbaar geword. Verskeie gevorderde soektogte kan in 'n breukdeel van ‘n sekonde uitgevoer word. In die lysie regs op die skerm hierbo verskyn die ander artikels in die woordeboek waarin die woord wat jy opgesoek het, figureer, gewoonlik in die definisies van ander woorde.

Toegang tot die Elektroniese WAT kan op enigeen van drie maniere verkry word:

Toegang tot die Elektroniese WAT via jou selfoon beteken dus ook outomatiese toegang daartoe op jou rekenaar, en andersom, teen slegs R150 vir 12 maande! Teken in deur hier te klik vir die bestelvorm of betaal dadelik met 'n kredietkaart deur hier te klik.

< Terug na die Tuisblad  ::  Terug na bo