Snijmansketse

Dr. F.J. Snijman, tweede Hoofredakteur van die WAT, het tydens sy verblyf in Nederland van 1939 tot 1945 heelwat geskets. Altesaam 41 van hierdie fyn potloodsketse van die Nederlandse landskap het behoue gebly. Reproduksies daarvan is by die Buro van die WAT te koop.

Prys: R75 per skets; die stel van 41 verkoop teen R2500.

Klik hier om die volledige lys te sien.


< Terug na die Tuisblad  ::  Terug na bo