Skets |
Informasie |
 |
01. Ruïne van Brederode, Santpoort (naby Haarlem) 25.08.1942 14 cm x 15 cm Potlood |
 |
02. Langs die Tolsteegsingel, Utrecht 2.09.1941 15.5 cm x 11 cm Potlood |
 |
03. Wilhelminapark, Utrecht 22.09.1941 17cm x 12.5 cm Potlood |
 |
06. Op weg na Rhynouwe 1.03.1942 16 cm x 10 cm Potlood |
 |
07. Huis Hoge Paaschberg (Ede) 04.1942 17.5 cm x 12.5 cm Potlood Hierdie landgoed was die eiendom van mnr. Leo Middelberg, burgemeester van Ede tydens WOII en voorsitter van die Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging. Snijman het in 1942 hierheen getrek saam met Toit Spies, 'n mede-Suid-Afrikaner, nadat mnr. Middelberg deur Duitse soldate gevange geneem is.
|
 |
08. Ingang Raiffeisenlaan, Tuindorp, Utrecht 7.06.1942 17 cm x 12.5 cm Potlood |
 |
10. Gesig op Utrecht vanuit rigting Rhynouwe. 21.06.1942 16 cm x 8 cm Ink |
 |
11. Merwede-kanaal, Utrecht 2.07.1942 17 cm x 11.5 cm Potlood |
 |
13. Meul by Groenekan (Noord van Utrecht) 18.08.1942 16.5 cm x 11.5 cm Potlood |
 |
20. Aan de Maas by Roermond 09.09.1942 17 cm x 13 cm Potlood Hierdie skets is tydens 'n fietstoer saam met Toit Spies na die suide van Limburg gemaak. |
 |
21. Merum (Herten) 197. By Roermond 12.09.1942 17.5 cm x 13 cm Potlood |
 |
22. By 'De Bilt' (naby Utrecht) 27.09.1942 15.5 cm x 12 cm Potlood |
 |
23. Laan by Bilthoven (naby Utrecht) 12.10.1942 17 cm x 13 cm Potlood |
 |
25. In de Universiteitsbiblioteek, Utrecht 25.11.1942 13.5 cm x 10 cm Ink |
 |
26. Zeist, op de fietspad na Huis ter Heide (naby Utrecht) 11.02.1943 17 cm x 13 cm Ink |
 |
27. Skaapskooi, buite Ede, op weg na Arnhem 28.03.1943 17 cm x 13 cm Potlood 'n Tipiese stal waar skape tydens die koue wintermaande aangehou is. Hierdie een is by die Ginkelse Heide naby Ede op pad na Arnhem, die plek waar Britse valskermsoldate op 17 September 1944 geland het vir die slag by Arnhem. |
 |
31. Ongetiteld. 12.5 cm x 14.5 cm Potlood Die koepel van Valckenheining ('De Loedse') se somerhuisie by Loenersloot. |
 |
33. Huize Valckenheining ('De Loedse'), Loenersloot naby Loenen aan de Vecht 16.5 cm x 12 cm Potlood Snijman het tydens 1943 hier by die familie Kalff gewoon nadat Duitse soldate die Middelbergs se huis in Ede beset het. Mev. Kalff was 'n sister van mnr. Middelberg. |
 |
34. Ongetiteld. Date 23.04.44 12 cm x 9 cm Potlood |