BORG 'n WOORD

Wil jy die voortbestaan van Afrikaans verseker?

Borg 'n woord teen R100 per woord en

Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou kans om te wen.


Maniere om in te skryf:

Bankbesonderhede
WAT Trust
Naam van bank: ABSA Bank
Rekeningnommer: 4078244585
Takkode: 632005

Algemene kontakinligting
Adres: Buro van die WAT, Posbus 245, Stellenbosch, 7599
Telefoonnommer: +27 21 887-3113
Faksnommer: +27 21 883-9492
E-pos:

  Charlene Truter

"As TV-aanbieder ervaar ek dat
die inspirasie soms maar laag loop.
Daarom het ek waardering vir die WAT,
wat ware woorde in ons monde sit.
Borg asseblief 'n woord!"
CHARLENE TRUTER

 


< Terug na die Tuisblad  ::  Terug na bo