Borg 'n Woord

"Genoeg geflankeer. Haak af met Afrikaans en borg 'n woord!" (Deon Meyer)

Borg 'n woord teen R100 per woord en teen R5 000 per woord behoort daardie woord net aan jou

  • Jy ontvang 'n sertifikaat met jou naam en die woord of woorde wat jy borg
  • Twee deelnemers kan elk R25 000 wen in 'n prystrekking geborg deur Sanlam
  • Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou wenkans
  • Gratis toegang tot die Aanlyn WAT vir ses maande of vyf jaar (vir 'n R5 000-borgskap)
  • Sluiting: 24 Maart 2016
  • Prystrekking: 9 April 2016
    • Maak 'n direkte inbetaling en stuur 'n bewys van inbetaling met "Borg 'n Woord" en jou naam as verwysing, asook jou woord of woorde en kontakbesonderhede (e-posadres en telefoonnommer)
    • Stuur 'n tjek na WAT Trust, Posbus 245, Stellenbosch, 7600 met jou woord of woorde en kontakbesonderhede(e-posadres en telefoonnommer)
    • Klik HIER om via GivenGain se webblad per kredietkaart te betaal of 'n direkte inbetaling te maak.

Bankbesonderhede
WAT Trust
Naam van bank: ABSA
Rekeningnommer: 4078244585
Takkode: 632005

Algemene kontakinligting
Adres: Buro van die WAT, Posbus 245, Stellenbosch, 7599
Telefoonnommer: +27 21 887-3113
Faksnommer: +27 86 558 2739
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Vorige wenners: mnr. B. Soldatos, dr. K. Terblanche, me. A. Bailey, mnr. D. Opperman en mnr. Johnnie Loubser.

Vorige ondersteunende kunstenaars: David Kramer (2010), Charlene Lackay (2011), Marita van der Vyver (2012), Nataniël (2013) en Dave Pepler (2014).

Reeds geborgde woorde

Enige Afrikaanse woord, buiten die reeds geborgde woorde hieronder, kan geborg word. Die volgende woorde is reeds teen R5 000 per woord geborg, en is dus nie meer beskikbaar om geborg te word nie:

abba - Ena Jansen
advocatus diaboli - Tjaart van der Walt
advokaat - Greta Engelbrecht
Afrikaans - Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans
Afrikaner - Afrikanerbond
aktuaris - Schalk Johan Burger
amper - SASNEV
amptelike taal - AfriForum
anestesioloog - Japie Marais
apartheid - Peter Schaillie
Aphrodite - Andries van Zyl
appelkooskonfyt - Celia Uys
argitek - Jessie Swart
asemrowend - Dirk en Annette Hertzog
ATKV - ATKV
baiesukkel - Paul Meaker
bakgat - Gys Steyn
befok - Riël Gresse
bekoorlik - Elsa Tirsa Kleynhans
beleggingsbeplanning - Heiko Henckert
bemagtiging - Stigting vir Bemagtiging van Afrikaans
berekeningsmeetkunde - M.L. Baart
biltong - Ste'nta Biltong, Upington
biodiversiteit - WhatSpecies.com
bittersoet asyn - Hinterland Boerdery
bliksem - Kobus Terblanche
Blommie - Thys Blom
blou - Tafelberg Uitgewers
boef - Marius Nicholas Alberts
boekwurms - Die Boekwurms
boer - Willem van Schalkwyk
bolyf - Rudolf Gouws
borslap - Neels Borstlap
bosvark - Worcester Gimnasium
bou - Solidariteit
braai - Jan Braai
buitelugskool - Koppiesvlei Buitelugskool
burgerregte - AfriForum
Christus - Strauss de Jager
Dagbreek - Dagbreek Trust
dagga - Dagga couple
dankie - Bert Bester
deernis - Kobus Terblanche
desnieteenstaande - Dennis Falck
dienende leierskap - Brand Pretorius
ding - Annatjie Melck
dividend - PSG
donkie - HTS Drostdy
Dorsland - Hinterland Boerdery
droomwêreld - Elaine van der Walt
drukkie - Maarten van Herk
eenvoud - Caren Langenhoven
effektuasie - Stanley en Lenie van den Heever
eiendom - Laeveld Trust
elektronika - M.L. Baart
enkelmedium - AfriForum
entrepreneur - Jannie Mouton
etiket - Etiket
familie - Schulze Familie
familieliefde - Andries van Zyl
fantasmagories - Sewende Laan
fiets - Paul Meaker
filmbaas - Boet Troskie
folio - Folio Vertaalkonsultante
fynproewer - Christine van Wyk se kinders
geheueverlies - Resthill Memory Care
gemoedsrus - RSA Agri Makelaars (Edms) Bpk.
gereformeerd - Afrikaanse Protestantse Kerk
geseënd - Robert en Amanda Hoffeldt en gesin
gevleuelde (woorde) - Sewende Laan
grootwithaai - Wilfred Civell, Dyer Eiland Bewaringstrust
gulpgeutjie - Matthys Strydom
harlaboerla - Hoërskool Frikkie Meyer
harmonie - Libertaskoor
hart - Dr. L.B. Osrin
hartklop - Dr. F.J. Mouton
heldin - Len Stapelberg
Hertzoggie - Edwin Hertzog, Erna Meaker en hul kinders
Hinterland - Hinterland Boerdery
hoop - Lina Keyter
iesegrimmig - Maria Boonzaaier
ietermagog - Marlene Marais
indrukwekkend - SunMedia
ingenieur - Arnold Schoonwinkel
ingenieurskonsultasie - Holt Consulting Engineers (Pty.) Ltd.
ingenieursprofessie - du Toit Grobler
ingenieurswese - du Toit Grobler
innovasie - Liesbeth Botha
inspirasie - Esrei Engelbrecht
integriteit - Mariette Rossouw
jamboes - Andreas van Wyk
Jan - Jeannette Groenewald
Jesus - Radio Tygerberg
jobbelsee - Wilna Adriaanse
jukskei - Stephan Niehaus
kajak - Johann U. Swart
Kambro - Kambro Boerdery Trust
kameraad - Die Bakkes Familie en Koos Killer
kandoortjie - Corrie van der Westhuizen
kanker - Cansa
Kanonkop - Johan Krige
kapitaal - PSG
karmenaadjie - ESKORT
katoeter - Juliohn en Jeanne Taylor
kleinboer - Lina Keyter
kleinood - Marlene Human
klopdisselboom - Albert Klopper
koekstruif - Anne Reinecke
koerant - Hennie van Deventer
koesnaatjie - M.M. Ferreira
kolwyntjie - Hermann Giliomee en Annette Giliomee
komaan - Helpmekaar Kollege
kommunikasie - Skool vir Kommunikasiestudies: NWU
kontantvloei - Jannie Mouton
korswil - Chris van Wyk
kruiwa - Gert Cruywagen
kunstebestuur - Artéma, Instituut vir Kunstebestuur en Ontwikkeling
kunstefees - Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
kwêla - Kwêla
kyk - kykNET
Laevelder - Laeveld Media
landbou - Jean Engelbrecht
laslappie - Elsa Vermaak
lawaaiwater - Dirk Richard
leef - Die Dameskring
leergierig - Neels van Schalkwyk
lekker - Barbara Blom
liefsteliefie - Ben en Rina van Rensburg
lojaliteit - Ernst Penzhorn
loopbaanvoorligting - Zak Nel
lugfietser - Erik Arys
markekonomie - Chris Stals
matrys - Theodor Boshoff
mengelmoes - Innibos Nasionale Kunstefees
Methode cap classique - Nic en Ferda Barrow
moedertaal - AfriForum
moedertaalonderrig - AfriForum
moontlikheid - Hoërskool Diamantveld
mos - Emmerentia Steyn
mosbolletjie - Celestine Kruger
musiekteorie - M. Louisa Baart
naasteliefde - Andries van der Merwe
nagtegaal - Reinet Nagtegaal
naturis - Brian Eksteen
net - kykNET
nugter - Kapt. Bennie Griessel SAPS DPMO
olyf - Laetitia van Dyk
omgee - Sanlam
onderneem - Matrieks 2015 van Hoërskool Frikkie Meyer
ondernemingsgees - Danie Wiese
oorwinnaar - Cansa
oplei - Virseker Trust
osbloed - Bertus van Niekerk
oudioloog - Elize de Koker
ouditeur - A2A Kopano Inc.
oulap - Jans en Almeri Rautenbach
padkos - Elize Gerber
padmaker - Michiel Daniel de Kock
pampoen - Steve Hofmeyr
panpsigisme - Louis van Zyl
pantoffel - Hermann Giliomee en Annette Giliomee
parratjie oopbek - Mike de Lange
patent - Nico Vermaak
Pinotage - Danielle le Roux
pottebakker - Louise Eksteen
pram - Kobus Terblanche
prima - Fanie Malherbe
prokureur - Johan Victor Prokureurs
Pukke - Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU)
pypkan - Louis von Zeuner
raakrugby - Mico Smuts
raaksmaak - At Fourie
radio - Radio Tygerberg
rekeningkunde - Departement Rekeningkunde, Johannesburg Universiteit
rekenmeester - Departement Rekeningkunde, Johannesburg Universiteit
renoster - Laeveld Trust
risikokundige - Gert Cruywagen
rooibos - Rooibos Beperk
Rotariër - Dries Lötter
Rûens - Rapportryer-Beweging, Caledon
Russies - Burgert Behr
seëninge - Nico Myburgh
selfdoen - AfriForum
Sewende Laan - Sewende Laan
siviele ingenieur - Charmaine Radford
skattebol - Hermann Giliomee en Annette Giliomee
skeppingsmagtig - Danie Opperman
skilpad - Rashied en Avril Seria
skitterend - Nanna van Niekerk
skon - Deleen Bekker
slaggereed - Sonia Gouws
slaptjips - Ben Pieterse
smous - Andries de Jager
snotklap - Hermann Giliomee en Annette Giliomee
solidariteit - Solidariteit
somatologie - Isa Carstens Akademie
sommer - Johannes Hamman
sonsaksopie - Paul Kruger
sosiogeniëring - Theo van Wyk
spanning - Deon Meyer
spek - ESKORT
spekskiet - ESKORT
spitsvondig - Edwin en Elsa Hertzog
steenmaker - Fanie van Rensburg
sukkel - Hermann Giliomee
swierig - Jeannette Kriel
taalregte - AfriForum
Tafelberg - Afri-Infra
tameletjie - Adelia Carstens
tiekie - T.T. Cloete
toeka - Steve Hofmeyr
toer - Seagull Toere
transportryer - Abe Uys
Urologie - Urolocare Hospitals
Van der Waltskoot - Tjaart van der Walt
vark - ESKORT
vasskop - Louis von Zeuner
vastrap - Laerskool Vastrap
verbluffend - Pieter van Rooy
veredeling - Theodor Boshoff
verfomfaai - Johannes Hamman
verkragting van die reg - Marietjie du Toit
verliederlik - Annelie Spies
verskansing - Danie Opperman
vêrsteller - Japie Coetsee
vertaler - Thomas West
verwondering - Kobus Terblanche
veteraan – Wes-Kaapse Veteraan-trekker-en-enjinklub
vindingryk - P.W. van der Walt
vir 'n appel en 'n ei - Henry van der Hoven
viroloog - Inéz Rossouw
Virseker - Virseker Trust
visie - PSG
vlerksleep - Kobus Terblanche
voetstoots - Deon Gouws
volhoubaar - Sappi
vonkelwater - Hannarie Wenhold
voorspoed - Zacharias Snyman
Voortrekkers - Voortrekkers
vrede - Lina Keyter
vreugde - L.A. Oelofse
vry - Vryfees, Bloemfontein
vuurklip - Marié Heese
waardes - Steve Booysen
waarheid - Alta Enslin
welgeluksalig - Hein Doman
welluidend - Danie Opperman
welvaart - PSG
welvaartmeesters - Sanlam
welwillendheid - Danie Opperman
wêreldgebeure - Danie Opperman
werklikheid - Hoërskool Diamantveld
wispelturig - Annette Giliomee
woordeboek - Erna Meaker
Woordfees - Woordfees
wortelstok - Rootstock Investment Management
wynmaker - André van Rensburg