• Beskermpersoon Frazer Barry se Facebook-video’s oor onbekende woorde in die WAT

    Die rymkletser, musikant, akteur en televisiepersoonlikheid Frazer Barry is vanjaar die beskermpersoon van die WAT se Borg ’n Woord-projek. Hy het onlangs ’n reeks video’s op Facebook geplaas ter bewusmaking van die projek en die werksaamhede van die WAT. In dié video’s gesels hy oor woorde uit die WAT vir hom heeltemal onbekend is, [...]

  • Engelssprekende wen WAT se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000

    Natalie Williams, ’n Engelssprekende van Durbanville, is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2024-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25 000. Die trekking is onlangs deur die WAT-direksievoorsitter prof. Hester Klopper en dr. Phillip Louw, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT, behartig. Williams het besluit om [...]

  • StellenLex 2024

    Die Buro van die WAT was in Januarie gasheer van die internasionale StellenLex 2024-kongres. Die kongres is deur proff. Rufus Gouws (US; ondervoorsitter van die WAT-direksie), Theo Bothma (UP) en Sven Tarp (US; Aarhus) georganiseer. Die tema van die kongres was “Lexicography, Artificial Intelligence, Language Models and Innovation” en daar was deelnemers van Denemarke, [...]

  • Frazer Barry, beskermpersoon van die WAT se Borg ’n Woord-projek

    Die rymkletser, musikant, akteur en televisiepersoonlikheid Frazer Barry is reeds vir meer as 20 jaar op verskillende wyses betrokke in die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Hy is die voorsanger van die gewilde groep Tribal Echo en is bekroon met verskeie toekennings vir musiekproduksies. Hy het as akteur in die internasionale verhoogproduksie Krotoa: Eva van de Kaap opgetree en [...]

  • WAT stel T bekend op luisterryke T-partytjie

    Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het op 13 Oktober die amptelike bekendstelling gehou van die T-trajek, wat slegs aanlyn beskikbaar is. Op dié luisterryke T-partytjie is gepraat oor hoe omvattend T bewerk is, hoe variëteite van Afrikaans deur die WAT hanteer word, en wat die toekomsvisie van die WAT is. Daar is ook [...]