Willem Botha op Prontuit

Willem Botha op Prontuit

Kabous Meiring, aanbieder van Prontuit op kykNET, met die Borg ‘n Woord-sertifikaat wat hulle van die WAT ontvang het. Die…

More...
Karen Zoid is die beskermvrou van Borg 'n Woord

Karen Zoid is die beskermvrou van Borg 'n Woord

Karen Zoid is die nuwe Beskermvrou van Borg 'n Woord. Een deelnemer kan 'n Sanlamprys van R25  000 wen. Elkeen…

More...
Personeelfoto 2016-04-06

Personeelfoto 2016-04-06

Die WAT-personeel: Voor: Dr. Frikkie Lombard (eindredakteur), dr. Willem Botha (hoofredakteur en uitvoerende direkteur), me. Liza Rademeyer, mnr. Gerhard van…

More...
Jitsvinger by die WAT op 2016-11-18

Jitsvinger by die WAT op 2016-11-18

Jitsvinger het dawerende applous ontlok by die WAT se Woordpret op Vrydag 18 November.  Hy het vertel hoe sy loopbaan…

More...
Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Lees elke Saterdag in Die Burger, Beeld, Volksblad en Die Republikein op die hoofblad 'n aanhaling uit die WAT of luister Vrydagoggende om 07:50 na Woord van die Week op RSG.

Woord van die week 2017-04-21

kregelig b.nw. (weinig gebruiklik) Ook soms kregelrig en selde krekelig. Geïrriteerd en ongeduldig en soms ook rusteloos: Die mense word soms kregelig en kortgebonde en haal allerlei kleinlikhede teen mekaar uit (G.S. Preller: Dagb. Trichardt2, 1938, LXXXVIII). Ons mense het kregelig geword ... hulle soek na iets; ek dink hulle soek na 'n nuwe land waar hulle kan vry wees (F.A. Venter: Geknelde Land, 1960, 137).

krekel s.nw., krekels. (verouderd) 1Kriek: Nooit tevore het die krekels so vredig en eie getjier nie (W.C.W. Kamp: Matteo, 1933, 87). Hy soek snuffel-snuffel na die skuilplek van die tjirpende krekel (F.J. Eybers: Linus, s.j., 123).

Donateurs

'n Besonder woord van dank aan ons Anker-donateurs

ABSA, Afrikanerbond, ATKV, Dagbreek Trust, G.T. Ferreira, Fonds Neerlandistiek, Fynbos Trust, Gouws­gesin, Het Jan Marais Nationale Fonds, D.W.R. Hertzog, E. de la H. Hertzog, D.M. Hoogenhout, M. Jooste, L.W. Hiemstra Trust, Marie Luttig Trust, Meaker­gesin, National Lotteries Board, Nederlandse Taalunie, N. Steyn­Trust, Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, Remgro Beperk en Venfin Beperk, Reunert Beperk, Rupert Gesinstigtings, SANLAM, Sappi Beperk, Sasol, Sdu Nederland, Stonehage Charitable Trust, Universiteit Stellenbosch, Universiteit van Pretoria, Universiteit van die Vrystaat