Missie van die WAT Trust

Die missie van die WAT Trust is om elke potensiële donateur te inspireer tot die uitbouing van Afrikaans deur finansiële ondersteuning aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal te verleen.

Trustees

Mnr. J.A. Holtzhausen (voorsitter), mnr. P. Aucamp, mnr. R.P. Gouws, mnr. A. Jacobs, dr. P.A. Louw, me. B. Mathews, mnr. D.G. Meyer, me. A. Pienaar, prof. A. Schoonwinkel en dr. J. van Zyl

Eretrustee:
Dr. M. Phosa

Belastingstatus van die WAT Trust

Die WAT Trust geniet belastingvrystelling kragtens artikel 18A.

Maak ’n skenking aan die WAT Trust

Fondse wat deur die WAT Trust ontvang word, sal professioneel deur die trustees bestuur word met PriceWaterhouseCoopers as die ouditeure.