• 09/08/2024

medevrou

s.nw.

1 a Vrou wat haar op geslagtelike gronde sterk met ander vroue identifiseer en ’n eenheidsgevoel met hulle deel: “Word wakker, medevroue, laat ons na vryheid gaan,” het ’n vasberade feminis aan die koerant … geskryf (Volksbl., 20 Des. 1967, 10).
b Vrou wat saam met ’n ander vrou of vroue ’n samehorigheids- of eenheidsgevoel ervaar vanweë bep. omstandighede.

Deel op Sosiale Media