snoeshaan
s.nw., snoeshane.
1 Verwaande en aanmatigende manlike persoon: So ’n verwaande ou snoeshaan … Wie of wat dink hy is hy? (P. de Bruyn: Maan, 1973, 97). Oom Hendrik … het … ’n hele paar jong snoeshane, wat gemeen het dat hul kanse (om die vrou te kry) so goed gestaan het, die loef afgesteek (W.J. Conradie: Sketse, 1943, 62).
2 Eienaardige manlike persoon wat gereeld vreemd optree.