• 03/11/2023

tweehandsny

(twee-hand-sny) s.nw., tweehandsnye; tweehandsnytjie. (streektaal)

Sny brood wat so dun is dat dit met of op twee hande gedra moet word om te verhoed dat dit breek: Nog net ’n tweehandsny van ’n brood oor hê. ’n Papierdun tweehandsnytjie. Geen mens kan versadig raak van sulke tweehandsnye nie. (Opgeteken in Alexanderbaai en Namakw.).

Deel op Sosiale Media