konsertina s.nw.
Musiekinstrument wat in die hande gehou word en met die rek en stoot van 'n blaasbalk lug oor metaaltongetjies blaas om klanke voort te bring.
Uit Italiaans concertina, 'n afleiding van concert "konsert" met die verkleiningsagtervoegsel -ina.
Uit Etimologiewoordeboek van Afrikaans, 'n produk van die WAT