Woord van die week: lappe trap

Uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal:

lappe trap idiomatiese uitdrukking (geselstaal; ongewoon) Gaan slaap. (Opgeteken in die Paarl en in Port Elizabeth).
'n lap is beter as 'n gat of liewer 'n lap as 'n gat idiomatiese uitdrukking (ongewoon) Liewer gelapte as stukkende klere. (Opgeteken in Moorreesburg en Riversdal).

< Terug na die Tuisblad  ::  Terug na bo