Uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal:
raket s.nw., rakette. Slaanding by sekere balspelee soos tennis en pluimbal. Raket gaan via Latyn terug op Arabies rahat "handpalm", omdat oorspronklik met die plat hand geslaan is.
< Terug na die Tuisblad :: Terug na bo
© Woordeboek van die Afrikaanse Taal 2008