Uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal:
reet s.nw., rete; reetjie. (minder gebruiklik) Kleinerige bars, skeur of opening wat i.d. lengte 'n aansienlik groter afmeting het as i.d. breedte: Hy kan ... deur die reet ... alles sien wat in die ander vertrek aangaan (G. Lampen: Waar die Skaduwees Dans ..., 1942, 99).