Nuusargief

kwinkeleer

ww., het gekwinkeleer; byv. en byw. kwinkelerende, kwinkelerend. Met trillende en helder stem sing, gew. aangenaam en dikw. vrolik — veral van voëls gesê: Voëltjies kwetter en kwinkeleer opgewonde in struike en bome (P.C. Schoonees, vert.: Eiko, 1948,

LEES VERDER

kwispel

ww., het gekwispel; byv. en byw. kwispelende, kwispelend. Die stert of ’n gedeelte daarvan heen en weer beweeg — gew. gesê i.v.m. ’n hond as uiting van blydskap, toegeneentheid of om guns te soek, en soms ook i.v.m.

LEES VERDER

slampamper

ww., het geslampamper (‹Ndl. slampampen) 1 a Doelloos of bloot vir plesier rondloop: ’n Mens slampamper langs een van ons verruklike strande of dwaal deur ’n … hawetjie (Volksblad, 19 Sept. 1958, 11). b Leeglê of oormatig drink:

LEES VERDER
Close Menu
×