Nuusargief

Geluk nou beskikbaar

Geluk, die nuutste toevoeging in die Sluk jou Woorde-wynreeks, is nou beskikbaar! Gaan na www.slukjouwoorde.co.za vir meer inligting en om die wyn te bestel. Dit is ook teen R90 by Paul Roos Kwikspar se Tops beskikbaar. Geluk is

LEES VERDER

moestas

s.nw., moestasse; moestassie. SNOR: ’n Kortgeknipte, lang moestas. ’n Netjiese moestassie. ’n Moestas kweek. Jou moestas afskeer. ≈  Hy draai aan die punte van sy moestas (E. Joubert: Swerwer, 1968, 48). Die ligte dons op Piji se bolip het

LEES VERDER
Close Menu
×