Aanlyn WAT

Met die Aanlyn WAT kan verskeie gevorderde soektogte in ’n breukdeel van ’n sekonde uitgevoer word.

Toegang tot die Aanlyn WAT kan op enigeen van drie maniere verkry word:

Toegang tot die Elektroniese WAT via jou selfoon beteken dus ook outomatiese toegang daartoe op jou rekenaar, en andersom, teen slegs R200 vir 12 maande!

Close Menu
×