• 27/06/2025

die skoorsteen aan die rook hou

idiomatiese uitdrukking

Sake, veral ‘n huishouding, finansieel a.d. gang hou: Die ekstra verdienste uit lynvis hou die skoorsteen aan die rook (Burg.,26 Jun. 1985, 1). Sy moeder moes die skoorsteen aan die rook hou deur ‘n winkeltjie (TVV, Nov. 1951, 45).

Deel op Sosiale Media