Jaaroorsig

Jaaroorsig 2018 ─ 2019

In Julie 2018 is vyf bykomende redaksielede by die WAT aangestel. Hulle is van Julie tot Desember 2018 intern opgelei en in Januarie 2019 het die hele redaksie begin werk aan deel XVI van die WAT waarmee die letter S afgesluit word. Deel XVI sal aan die einde van 2020 verskyn en is die laaste gedrukte uitgawe […]

Jaaroorsig 2016 ─ 2017

Die WAT het in 2016 sy 90ste bestaansjaar gevier en daar was verskeie hoogtepunte waaronder ’n Woordfeeskonsert in die Spier-amfiteater met Afrikaanse liedjies van die afgelope nege dekades ter ere van die WAT, die bekendstelling van die Hennie Aucamp-muuruitstalling by die WAT, ’n […]

Jaaroorsig 2015 ─ 2016

In 2016 word die WAT 90 jaar oud en ons vier dit met verskeie opwindende projekte waaronder die voltooiing van die nuwe Etimologiewoordeboek van Afrikaans, ’n kompetisie om die gewildste Afrikaanse woord te bepaal, die loodsprojek vir ’n nuwe Aanlyn WAT, ’n wynreeks met definisies uit […]

Close Menu
×