• 16/01/2020

kapoen

1 Hoenderhaan wat gekastreer is om groei aan te moedig en die vleisgehalte te verbeter: Kapoene is rustig, kraai nie meer nie en is nie meer veglustig soos ander hane nie.Die kapoen / Wat op die tong versmelt, die neus verruk (Toon van den Heever).

Niksnuts: Die klein kapoen het nooit sy bed opgemaak nie. Gaan kyk wat maak die klein kapoen. Ek vertrou nie die stilte nie (Opgeteken in Upington en Victoria-Wes).

Deel op Sosiale Media