katiera, flenterkatiera

katiera s.nw., katieras. (streektaal

Ding, affêre — neerhalend gebruik: Dis darem ’n bont katiera daardie! — van ’n kledingstuk gesê (opgeteken in Ceres).

flenterkatiera s.nw. (streektaal

1 Persoon wat daar verflenterd, gehawend, slordig of verwaarloos uitsien; soms ook, veragterde, agteraf persoon.  

2 Slordige vrou.

Share

Close Menu
×