• 02/07/2021

klamhandjie

s.nw., klamhandjies. 

1 Benaming vir ’n geitjie.    
2 (dikwels Klamhandjies) Die duiwel. Opgeteken by Fraserburg en Carnarvon.
3 (dikwels klamhandjies) ’n Spook. Opgeteken by Fraserburg en Clanwilliam.

spook  s.nw., spoke; spokie.
Iemand of iets wat reeds dood is, wat in ’n vae, skaduagtige of wegsterwende gedaante aan lewendes verskyn; beenbek (geselstaal), drobeen (geselstaal), janghan (ongewoon), joggom (ongewoon), klamhandjie (ongewoon).

Deel op Sosiale Media