• 26/07/2024

knusgesellig

b.nw. Gesellig op so ’n manier dat dit knus aandoen, ook, knus en gesellig: Haar (die kat se) selfgenoegsame gespin het diskreet deur die knusgesellige kamer gesnor (M. Malherbe, vert.: Kersverh., 1939, 25). Ons gaan albei baie graag in ’n restaurant eet waar daar knusgesellig kerse op die tafels brand (A. Blignault: Plesierboom, 1967, 132).

Deel op Sosiale Media