• 25/07/2025

lusifer

s.nw., lusifers. (verouderd) Ook lucifer.

VUURHOUTJIE: Meester (het) woer-woertjies en klappertjies en lusifers van verskillende kleure uitgedeel, en daar was ‘n joligheid van rondswaaiende ligte … en skrikgeluide wanneer die klappers losbrand (D.F. Malherbe: Hans8,1936, 68).

Deel op Sosiale Media