• 28/02/2025

ommerasie

(om-me-ra-sie) s.nw., ommerasies. (geselstaal; ongewoon)

Gedoente of gewerskaf, dikw. omslagtig: Dit was as gevolg van die petrolrantsoenering … ‘n hele ommerasie om my bestemming te bereik (W. Visser in Huisg., 3 Mrt. 1978, 14). (Ook opgeteken in Middelburg, O.Kaap).

Deel op Sosiale Media