pennetjiepop
bw. (geselstaal; verouderd)
PENREGOP: Vir my laat hy pennetjiepop sit, hanne gevou en hoed op die kop (J. Losper in Landbw., 5 Jan. 1955, 64). Sy wil … nie hê iemand moet … hoor nie, veral nie Fytjie nie. Dié sit juis pennetjie-pop met gespitste ore (M. Kotzé in Sarie, 31 Des. 1969, 78).