• 08/05/2020

piemp

ww., het gepiemp. (geselstaal)

Iemand verraai of stories oor hom aandra, of iets uitlap: “Asseblief, dit was ’ie ekke wat oupa Dollie se plek aan die brand gesteek het nie. Dit was Bennie, en Pieter het die kannetjie petrol daar uitgegooi,” piemp hy sommer (Son, 23 Mei 2014, 19). Die cops sal nooit vertel wie gepiemp het nie … As ons net aanhou niks doen nie, gaan ons die res van ons lewe en ook ons kinders se lewe in vrees wees (Son, 9 Febr. 2012, 14).

Deel op Sosiale Media