• 28/05/2021

poliandrie/-gamie/-ginie

poliandrie  s.nw.
Praktyk waarvolgens ’n vrou met twee of meer mans op ’n gegewe tydstip getroud is of ’n intieme verhouding het; sinononiem veelmannery.

poligamie s.nw. (Gr. polus, “baie” en gamos, “huwelik”)
Praktyk waarvolgens iemand met twee of meer persone op ’n gegewe tydstip getroud is of ’n intieme verhouding het.

poliginie  s.nw.  (Gr. polus, “baie” en gune, “vrou”)
Praktyk waarvolgens ’n man met twee of meer vroue op ’n gegewe tydstip getroud is of ’n intieme verhouding het; sinoniem veelwywery.

Deel op Sosiale Media