• 09/07/2020

polmesarie

s.nw. (geselstaal; verouderd) Ook soms polmesêrie

Jolyt of partytjie: Daar (slaat) blou vlamme uit … soos hy en sy konfraters daar polmesarie hou! (U. Krige: Kring, 1965, 103). Ons het glasies begin klink en ek kan nie onthou tot hoe vroeg die volgende môre ons polmesarie voortgeduur het nie (U. Krige in J.P. en R. Smuts: Jangroentjie2, 1973, 135).

Deel op Sosiale Media