• 04/10/2024

slangetjies-en-leertjies

(ook los slangetjies en leertjies) s.nw. Ook soms slange-en-lere. Bordspeletjie waarby spelers ’n skyfie van vierkant tot vierkant beweeg en teen ’n leertjie op n.d. eindpunt kan vorder of met ’n slangetjie i.d. rigting v.d. beginpunt terugbeweeg, afhangende v.d. getal wat met ’n dobbelsteen gegooi word: Die kleintjies begin dambord en slangetjies-en-leertjies uitpak op die kombuistafel (H. Olivier in Sarie, 5 Jun. 1974,127).

Deel op Sosiale Media