• 15/05/2020

sommelier

s.nw., sommeliers. (Fr.

Opgeleide persoon, gewoonlik werksaam in die gasvryheidsbedryf, met gevorderde en gespesialiseerde kennis van wyn en die bediening daarvan, ook saam met verskillende disse: Die sommelier is die opperste wynhoof van ’n hotel of restaurant, iemand wat geheel en al verantwoordelik is vir die wyne wat daar bedien word, die korrekte bediening daarvan en die insig en kennis waarmee wyn aan klante voorgesit word (Insig, Okt. 2003, 85).

Deel op Sosiale Media