• 03/05/2021

Uitnodiging: Die WAT se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI

U word hartlik uitgenooi na die aanlyn viering van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI van die WAT.

Datum: Donderdag 6 Mei 2021
Tyd: 19:00

Klik op Donderdag 6 Mei om 19:00 op hierdie YouTube-skakel: https://youtu.be/x2GagZKx2uU om deel van hierdie besondere geleentheid te wees.

Deel op Sosiale Media