• Monitor: Amanda Strydom oor haar rol as beskermvrou van die WAT se Borg ’n Woord-projek

    Luister weer na Amanda Strydom se gesprek met RSG Monitor oor haar aanstelling as beskermvrou van die WAT se Borg ’n Woord-projek. https://www.youtube.com/watch?v=TDFQh1M-2X8

    LEES VERDER
  • Monitor: “die kool is nie die sous werd nie” en “hermeties”

    Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor die kool is nie die sous werd nie en hermeties. https://www.youtube.com/watch?v=nJ9IYUxl-DI

    LEES VERDER
  • Monitor: “denningvleis”, “bobotie”, “kaiings” en “perdevoete”

    Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor denningvleis, bobotie, kaiings en perdevoete. https://www.youtube.com/watch?v=sKREM0Xk6XQ

    LEES VERDER
  • Monitor: “lorrie”, “briek”, “brekfis” en “rys”

    Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor lorrie, briek en brekfis, asook rys. https://www.youtube.com/watch?v=WdaRxInz8tY

    LEES VERDER
  • Monitor: Kommetdieding, “onder die weer wees” en “bebloed wees”

    Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor Kommetdieding, “onder die weer wees” en “bebloed wees”. https://www.youtube.com/watch?v=ZABlWCv08-s

    LEES VERDER