• 04/03/2022

WAT verteenwoordig in Taalkommissie

Twee van die WAT se mederedakteurs, me. Jana Luther en mnr. Fred Pheiffer, is onlangs tot die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns verkies. Hierbenewens is die WAT se uitvoerende direkteur en hoofredakteur, dr. Willem Botha, asook die twee mederedakteurs dr. Gerda Odendaal en me. Charléne de Kock, tot die nuutgestigte Taalkommissieadviespaneel verkies.

Deel op Sosiale Media