• Juwele uit die skatkis van die WAT #24

    Ter viering van 100 jaar deel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal juwele uit sy skatkis!

  • Taaldinge: 13 September 2026

    Is kleurryk en kleurvol volledige sinonieme; en wat is die verskil tussen visioenêr en visionêr? Dié en ander taalnavrae word deur Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal beantwoord.

  • Juwele uit die skatkis van die WAT #23

    Ter viering van 100 jaar deel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal juwele uit sy skatkis!

  • Nuutskeppingskompetisie 2026

    Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie vind vanjaar weer tydens die Toyota Stellenbosch Woordfees in samewerking met Spektrum op RSG en die ATKV plaas. Die algehele wenner in die 2025-kompetisie was “skermpatat” vir die Engelse couch potato, ingestuur deur Andreas Both. In 2024 het François du Toit met die louere weggestap met “hondtrovert”, terwyl “braaikoebaai”, ingeskryf [...]

  • Juwele uit die skatkis van die WAT #22

    Ter viering van 100 jaar deel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal juwele uit sy skatkis!