A
aanh. aant. aanv. aanw. abs. a.d. advt. afk. afl. Afr. agterv. a.g.v. akk. alg. Amer. Apr. Arab. Aram. art. attr. Aug. |
aanhaling aantekening(e) aanvoegende aanwysende absoluut aan die advertensie afkorting(s) afleiding(s); aflewering Afrika, Afrikaans(e) agtervoegsel(s) as gevolg van akkusatief, akkusatiewe algemeen Amerika, Amerikaans(e) April Arabies(e) Aramees, Aramese artikel(s) attributief, attributiewe Augustus |
---|
B
b.d. beh. bep. bes. bet. betr. bew. bg. b.nw. bv. bw. byskr. Byv. byv. byw. |
by die behorende bepaald(e); bepaling(s) besitlike betekenis(se) betreklike bewerker(s) bogenoemde byvoeglike naamwoord(e) byvoorbeeld bywoord(e) byskrif Byvoegsel byvoeglik(e) bywoordelik(e) |
---|
C
°C c cm cm2 cm3 |
graad, grade Celsius sent sentimeter vierkante sentimeter kubieke sentimeter |
---|
D
D. Dan. dankb. dankw. dat. Des. Deut. d.i. dikw. d.m.v. dr. dw. d.w.s. |
Duits(e) Daniël dankbetuiging dankwoord datief, datiewe Desember Deuteronomium dit is dikwels deur middel van druk deelwoord dit wil sê |
---|
E
e.a. e.d. e.d.m. Ef. eg. Eks. ekv. ekvv. ellipt. Eng. ens. Eseg. Est. etim. euf. Eur. e.v. Ex. |
en ander(e) en dergelike en dergelike meer Efesiërs eersgenoemde Eksodus enkelvoud enkelvoudsvorm ellipties Engels(e) ensovoorts Esegiël Ester etimologie(s) eufemisties(e) Europa, Europees, Europese en volgende Exodus |
---|
F
°F fam. Febr. fig. Fil. Filem. Fr. |
graad, grade Fahrenheit familie(s) Februarie figuurlik(e) Filippense Filemon Frans(e) |
---|
G
g Gal. geb. gebr. geleentheidss. Gen. gen. Geref. Germ. get. gew. Got. Gr. graadw. G.W. |
gram Galasiërs gebore; gebiedende gebruiklik(e) geleentheidsamestelling(s) Genesis genitief, genitiewe Gereformeerde Germaans(e) geteken gewoonlik Goties(e) Grieks(e) graadwoord Griekwaland-Wes |
---|
H
H. ha Hab. Hag. Hand. Heb. Hebr. hers. Herv. hfs. hl. hoofart. hooftelw. hoofww. Hoogl. Hos. hulpww. Hz |
Heilige hektaar Habakuk Haggai Handelinge Hebreërs Hebreeus(e) hersiener(s) Hervormde hoofsaaklik hoofletter(s) hoofartikel hooftelwoord(e) hoofwerkwoord(e) Hooglied Hosea hulpwerkwoord(e) hertz |
---|
I
i.d. I.G. iem. Ind. inf. inl. i.p.v. iron. It. iter. i.t.v. i.v.m. |
in die Indo-Germaans(e) iemand Indies(e) infinitief, infinitiewe inleiding in plaas van ironies Italiaans(e) iteratief, iteratiewe in terme van in verband met |
---|
J
Jak. Jan. Jap. Jav. Jer. Jes. jg. Joh. Jos. Jud. Jul. Jun. |
Jakobus Januarie Japannees, Japannese; Japans(e) Javaans(e) Jeremia Jesaja jaargang Johannes Josua Judas Julie Junie |
---|
K
Kaapl. Kat. kg kHz Klaagl. klankn. kl. km Kol. koll. komp. Kon. koppelww. Kor. K.P. Kron. kub. KZN |
Kaapland Katoliek(e) kilogram kilohertz Klaagliedere klanknabootsing kleinletter kilometer Kolossense kollektief, kollektiewe komparatief, komparatiewe Konings koppelwerkwoord(e) Korinthiërs, Korintiërs Kaapprovinsie Kronieke kubieke KwaZulu-Natal |
---|
L
ℓ Lat. lett. Lev. lg. log. Luk. lw. |
liter Latyn(se) letterlik(e) Levitikus laasgenoemde logaritme Lukas lidwoord(e) |
---|
M
m m2 m3 Mal. Mark. Matt. m.a.w. m.b.t. m.b.v. m.d. med. medew. medeww. meton. mg MHz min. mℓ ml. mm mm2 mm3 Mnl. mntl. Mrt. mv. mvv. |
meter vierkante meter kubieke meter Maleagi; Maleis(e) Markus Mattheus, Mattheüs met ander woorde met betrekking tot met behulp van met die mededeling(s) medewerker(s) medewerkwoord(e); medewerkwoordelik(e) metonimies milligram megahertz minuut, minute milliliter manlik(e) millimeter vierkante millimeter kubieke millimeter Middelnederlands(e) moontlik Maart meervoud meervoudsvorm |
---|
N
N. nabep. Nah. Namakw. n.a.v. n.C. n.d. Ndl. Ned. Ned. Neh. N.G.K. N.H.K. nl. N.O. no. N.O.I. nom. Nov. nr. N.T. Num. nv. N.W. |
Noord nabepaling(s) Nahum Namakwaland na aanleiding van na Christus na die Nederlands(e) Geref. Nederduitse Gereformeerde Herv. Nederduitsch Hervormde Nehemia Nederduitse Gereformeerde Kerk Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika naamlik Noordoos nommer(s) Nederlands-Oos-Indië nominatief, nominatiewe November nommer(s) Nuwe Testament, Nieu-Testamenties(e) Numeri naamval Noordwes |
---|
O
O. o.a. Ob. Okt. o.m. omstr. onbep. ondersk. onderskr. ong. onoorg. onpers. ons. onvolt. oorg. oorl. oorspr. O.P. Op. opm. opskr. opst. O.T. O.V.S. |
Oos onder ander(e) Obadja Oktober onder meer omstreeks onbepaalde onderskeiding onderskrif ongeveer onoorganklik(e) onpersoonlik(e) onsydig(e) onvoltooid(e) oorganklik(e) oorlede oorspronklik Oostelike Provinsie Openbaring opmerking opskrif opsteller(s) Ou Testament, Ou-Testamenties(e) Oranje-Vrystaat |
---|
P
par. Pers. pers. person. Pet. Port. Pred. pred. Prot. Ps. |
paragraaf Persies(e) persoonlik(e) personifiërend Petrus Portugees, Portugese Prediker predikaat; predikatief, predikatiewe Protestants(e) Psalm |
---|
R
R red. resp. Rig. Rom. Rus. R.S.A. |
rand redakteur(s) respektiewelik Rigters Romeine; Romeins(e) Russies(e) Republiek van Suid-Afrika |
---|
S
S. s ‘s S.A. Sag. Sam. samest. s.d. Sef. selfst. Sept. sg. sin. sinek. s.j. Skand. skr. Skt. Slaw. s.nw. So. S.O. Sp. sp. s.p. spp. Spr. ss. subsp. sup. S.W. S.W.A. |
Suid sekonde(s) hanks Suid-Afrika, Suid-Afrikaans(e) Sagaria Samuel samesteller(s) sien daar Sefanja selfstandig(e) September sogenaamd(e) sinoniem(e) sinekdogies sonder jaartal Skandinawies(e) skrywer(s) Sanskrit Slawies(e) selfstandige naamwoord(e) Sotho Suidoos Spaans(e) species, spesie sonder plek species, spesies Spreuke samestelling(s) subspecies, subspesie(s) superlatief, superlatiewe Suidwes Suidwes-Afrika, Suidwes-Afrikaans(e) |
---|
T
t.d. teenst. teenw. telw. Tess. t.g.v. Thess. Tim. Tit. toek. t.o.v. Tvl. t.w. tw. |
tot die teenstelling teenwoordige telwoord(e) Tessalonisense ten gevolge van, ten gunste van Thessalonicense Timoteus, Timotheüs Titus toekomende ten opsigte van Transvaal te wete tussenwerpsel(s) |
---|
U
uitdr. uitg. |
uitdrukking(s) uitgawe |
---|
V
V v. var. vb(e). v.C. v.d. verafr. verl. versam. vert. verw. vgl. vk. vkw. vkwv. vlgs. vnw. V.O.C. voegw. vol. volksetim. volt. voorbep. voors. voorv. voorw. vr. VS V.S.A. |
volt vers variëteit voorbeeld(e) voor Christus van die verafrikaansing, verafrikaans(te) verlede versamelaar(s) vertaler(s); vertaalde verwerker(s) vergelyk vierkant(e) verkleinwoord(e) verkleinwoord(s)vorm volgens voornaamwoord(e) Generale Vereenighde Nederlantsche Geoctroyeerde Oostindische Compagnie voegwoord(e) volume volksetimologies(e) voltooid(e) voorbepaling(s) voorsetsel(s) voorvoegsel(s) voorwoord vroulik(e) Vrystaat Verenigde State van Amerika |
---|
W
W W. wederk. wsk. wisselv. wo. W.P. ww. |
watt Wes wederkerend(e) waarskynlik wisselvorm waaronder Westelike Provinsie werkwoord(e); werkwoordelik(e) |
---|
X
Xh. | Xhosa |
---|
Z
Z. Z.A.R. |
Zulu Zuid-Afrikaansche Republiek |
---|