• 09/06/2023

4 Junie 2023

Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Van die kwessies wat bespreek word, is die gebruik van manlike en vroulike vorme, waarom tagtig met ’n t begin en nie agtig is nie, en die verskil tussen insette en insae. Alet Cloete en Gerda Odendaal van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is saam met Ina Strydom in die ateljee.

Deel op Sosiale Media