6 Maart 2022
Luisteraars se taalvrae beantwoord. Ina Strydom en haar gaste, dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, praat onder meer oor die herkoms van “oulap se rooi”; die verskil tussen patrone en koeëls; en of ’n mens moet praat van Oekraïne of die Oekraïne.