Amanda Strydom en Hannes van Wyk as beskermvrou en beskermheer aangewys
Ons maak vanjaar geskiedenis met die aankondiging dat Borg ’n Woord vir 2021 – 2022 beide ’n beskermvrou en beskermheer het! Amanda Strydom en Hannes van Wyk is onderskeidelik beskermvrou en beskermheer.
Elkeen van hulle lewer hul eie pleidooi waarom u aan Borg ’n Woord moet deelneem. Ondersteun asseblief hierdie projek wat nou in sy twaalfde jaar is.