• 29/10/2021

Dept. Afr. en Ndl. US Middaguurgesprek: Wat is wat in WAT XVI

Senior mederedakteur Alet Cloete en mederedakteur Gerda Odendaal het onlangs tydens ’n middaguurgesprek by Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands met prof. Rufus Gouws oor deel XVI van die WAT gesels:

Deel op Sosiale Media