
kapaai
(streektaal)
I s.nw.
Windmakerige persoon: Jy is sommer ’n kapaai, man! (Opgeteken in Pearston)
II b.nw. en bw.
1 Kordaat of baasspelerig; sinonieme grootkapaai, grootmeneer: Nou is hy ewe kapaai. Jou grootkapaai hou. (Opgeteken in Victoria-Wes en Murraysburg)
2 (verouderd) Klaarpraat: Dit is kapaai met hom (Opgeteken in Colesberg).