• 07/02/2025

kattepikeur

s.nw. Soms ook kattebekeer (skertsend). Iem. wat gek is na, ’n besondere slag het met katte of baie van hulle aanhou: Van iemand wat bv. baie gek is na honde of katte en baie van hulle aanhou, word gepraat as ’n “regte ou hondepikeur” of ’n “regte ou kattepikeur” (Die Transvaler).

Deel op Sosiale Media