• 22/10/2021

Resensie van WAT Deel XVI

“WAT XVI voeg in verskeie opsigte waarde toe aan sy voorgangers, o.a. deur die uitgebreide terminologieverklaring, die insluiting van klassieke … ekwivalente van Germaanse vakwoordeskat, en duidelike uitspraakleiding … Hierdie sestiende deel (kan) beskou word as ’n uitstekende bron vir taalpraktisyns, navorsers en studente. Die redelik gekompliseerde mikrostruktuur maak dit ook van nut vir meer gevorderde gebruikers, en voldoen aan leksikografiese vereistes op ’n hoë vlak. Dit kan beskou word as ’n model vir kennis oor omvattende, verklarende woordeboeke.”

Gerekende taalkundige, prof. Ernst Kotzé, resenseer Deel XVI van die WAT in die leksikografiese vaktydskrif Lexikos.

Klik hier om die PDF-weergawe te lees

 

Deel op Sosiale Media