
mafooi
b.nw. (streektaal; ongewoon)
1 MOFIJA — Wat ongeluk of onheil bring of voorspel: Jy moenie so praat nie; dit is mafooi.
2 Wat ’n spookagtige of bonatuurlike gevoel wek: Dit is mafooi hier.
3 Wat deur die bonatuurlike beïnvloed is: Hy is mafooi (Opgeteken in Kaapstad).