• 28/07/2023

malsgroen

b.nw. (minder gebruiklik)

Lig of sterk gelerig groen; ook, mals en groen: ’n Malsgroen graswelwing (F. Steyn: Wêreld, 1960, 57). Oor ’n paar dae … sal jy … die malsgroen rytjies saaigoed sien staan (C. Barnard: Chriskras, 1972, 49). Die spanspeklande, malsgroen en halfdragtig (E. Kotze: Halfkrone, 1982, 105).

Deel op Sosiale Media