Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor die kool is nie die sous werd nie en hermeties.