• 08/10/2021

Dawie Roodt oor die WAT se Borg ’n Woord-projek en sy gunstelingwoorde

Dawie Roodt is Borg ’n Woord se nuwe Beskermheer. Hy het met Monitor op RSG gesels oor sy gunstelingwoorde en sy posisie as Beskermheer van die WAT se Borg ’n Woord-projek.

Deel op Sosiale Media